Lente Oes Boere Orkes – Ek Is Lief Vir Die Wereld lyrics
LIEFDE KOM, LIEFDE GAAN
DIS ‘N BLYWENDE SIRKEL, WAT ONS NIE VERSTAAN
JARE KOM, JARE GAAN
MY LIEFDE VIR JOU SAL NOOIT VERGAAN
KOOR :
EK IS LIEF VIR DIE WERELD, EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT MY WARE LIEFDE HET EK REEDS GEVIND
EK IS LIEF VIR DIE WERELD, EK IS LIEF VIR DIE WIND
WANT ONS TROUE LIEFDE SAL ONS ALTYD BIND
JARE KOM, JARE GAAN
DROME VAN GISTER IS NOU REEDS WAAR
LIEFDE KOM, LIEFDE GAAN
MY LIEFDE VIR JOU SAL NOOIT VERGAAN
HERHAAL KOOR
JY IS DIE SONSKYN IN MY LEWE
DIE LIEFDE DIE BLYDSKAP DIE VREUGDE
JY VUL MY LEWE MET JOU LIEFDE
DAAROM HET EK GELUK GEVIND
HERHAAL 1 STE VERS
HERHAAL KOOR
Submitted by Guest