Lente Oes Boere Orkes – Dis 'n Bosluis lyrics
JANNIE BRING DIE TROFFEL DAAR'S N BOSLUIS IN MY HOL
SANNIE KOM DIE TRAP AF EN SY KAK HAAR BYNA VOL
JAPIE BRING DIE KNYPTANG MAAR DIT HELP OOK BOGGEROL
WANT DIE BOSLUIS SIT NOG STEWIG IN MY HOL
CHORUS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
EN DIE BOSLUIS SIT NOG STEWIG IN MY HOL
GITS OU FRITS DAAR'S N BOSLUIS IN MY HOL
GIELIE LAG SY GAT AF EN HY DINK DIS N MOERSE JOL
SAKKIE BRING DIE TWEEZER MAAR DIT HELP OOK MAAR NET FOKKEL
WANT DIE BOSLUIS SIT NOG STEWIG IN MY HOL
CHORUS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
LA - LALALA DIS N BOSLUIS
EN DIE BOSLUIS SIT NOG STEWIG IN MY HOL
LEAD BREAK