Ddisselblom – Stilweg Stil lyrics
Die nag is koud, sonder skadu's
en ek ruik die see en son
in my kop
Soos ek onthou
was daar meer goed as kwaad
en die nasmaak word soeter
soos ek gaan
En ek draai my rug op jou,
maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
tot ek staan waar ek staan.
Ek soek my pad, tussen reën en mis
Op 'n moltrein onder 'n dooie stad
Dieselfde son en dieselfde maan
Dieselfde God erken ek in die aand
En ek draai my rug op jou
maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
tot ek staan waar ek staan,
Maar jou hand bring my weer terug,
op die verre see se rug
Hier by jou voel ek tuis, wil ek bly
En ek draai my rug op jou,
maar my hart bly vasklou
Die wind my stilweg stil
tot ek staan waar ek staan
- tot ek weet
Submitted by Guest
Top Ddisselblom songs
- Valkenburg
- Moervrou
- Bang
- Stilweg Stil
- Bobotie
- Oupa
- Boo Hoo
- Droomverlore
- Waansinnigheid
- Hoor Ons Roep
- Aardklop